Welcoming Peaceful Birdlife
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Janssens Avenue, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Welkom by Peaceful Birdlife is 'n bekoorlike suite met sy eie privaat ingang, geleë in Table View. Dit bied slaapplek vir 2 gaste wat op soek is na 'n knus en moderne toevlugsoord.
Die suite is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ruim rakke en hangplek in die kaste vir gaste se gerief.
Bykomende geriewe sluit in 'n mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, gemaklike sitplek en 'n draagbare verwarmer. Groot vensters laat natuurlike lig instroom en bied uitsigte oor die agtertuin waar verskeie spesies tuinvoëls gesien kan word.
Gaste is welkom om hulself tuis te maak in die tuin, waar sitplek voorsien word vir ontspanning en genot. Parkeerplek van die straat af is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sally Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 54 Janssens Avenue, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Welcoming Peaceful Birdlife het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Janssens Avenue, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang