Successfully reported
+31

Welgelegen 608

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Beach Road, Cape Town, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Welgelegen 608 is in die kusdorpie Strand geleë. Dit is 'n pragtige selfsorgwoonstel wat met 'n panoramiese see-uitsig spog. Dit is net oorkant die pad van Strand se hoofstrand en is die ideale opsie vir 'n kusvakansie saam met die gesin.

Dié helder en lugtige woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n lieflike see-uitsig en 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Wit linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitarea spog met groot vensters wat gaste kan oopmaak en die seelug kan inlaat.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike braai-area, asook 'n tennisbaan en tennisballe en rakette word voorsien. Daar is 'n 5 km lange promenade wat langs die strand verby loop wat talle winkels en gewilde restaurante het.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 767

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 47 Beach Road, Cape Town, 7139, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Beach Road, Cape Town, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75fa61ab93a8b6a375587e47d9b4e94417748a0e2b4c264dfe7eb119d313a749d5e2b9bc7748f06709757d269f67b0e0ada4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 47 Beach Road Cape Town 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -34.119490296231 18.830757589224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang