Welgemoed Villa
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Plettenberg Street, Welgemoed, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Welgemoed Villa is in Kaapstad se noordelike voorstede geleë en bied gerieflike gastehuisverblyf in Welgemoed, Bellville. Dié lieflike gastehuis bied uitsigte oor die Welgemoed-gholfbaan en die Bolandse berge in die verte.
Verblyf word gebied in 8 smaakvol gemeubileerde selfsorg-eenhede en 2 en suite-gastekamers. Elke selfsorg-eenheid is toegerus met 'n kombuisie, sekere DStv-kanale, 'n en suite-badkamer, en 'n privaat ingang, asook 100% katoenlinne. Die gastekamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe en sekere DStv-kanale. Die gastehuis bied 'n swembad, ideaal vir daardie warm somersdae, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die ligging bied toegang tot die Kaapse Wynlande, winkelsentrums, gholfbane en natuurreservate. Kaapstad se middestad, die V&A Waterfront en Tafelberg-lugkabelbaan is ongeveer 'n halfuur weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Yolanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 191
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 54 Plettenberg Street, Welgemoed, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Welgemoed Villa het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Plettenberg Street, Welgemoed, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang