Successfully reported

Welgewandel Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Davere J
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Lekker. Baie vriendelike, goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tumisani Vincent M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

It was lekker. It was nice; everything was well prepared before our arrival. The owner was kind and accommodating, and we really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liena V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Gerieflik en mooi. Baie behulpsaam om yskasgoed te bêre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Aug 2025

Was op 'n werk besoek aan Kimberley. Gasheer Danie was baie behulpsaam! Baie lekker gebly in kamer 4 met private toegang. Naby inkopiesentrum en restaurante. Alles wat jy nodig het vir gerieflike oornag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carmen N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2025

Aanvaarbaar vir wat ons benodig het. Gasheer Danie, baie vriendelik en behulpsaam. Sy hele huis tot gaste se beskikking en verwelkomend. Die skoonmakers was ongelukkig nie op die hoogte nie en ek het gevoel ek moes self bietjie skoonmaak. Neem eie seep, shampoo en droër. Maak seker of die kamer 'n stort het as dit vir jou belangrik is.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2024

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Liezel L
1 nag Gesin met klein kinders
2.8
Jun 2024

Verblyf was nie onaangenaam. Die trappe na die boonste kamers is moeilik om te klim. Ons het gesukkel met koue water en die TV het nie gewerk nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Philip V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Dit was heel aangenaam. Was heel aangenaam. Eienaar was behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Ons het in die reën daar aangekom en gelukkig 'n sambreel saamgehad. Nooit gedink dat daar so 'n juweel van 'n gastehuis in Kimberley is nie, het nie woorde om die dekor te beskryf nie. Wens die plek was myne. Danie het ons vriendelik verwelkom. Daar was net een klein probleempie. Die persoon wat die kamer aan die kant moes maak, het vergeet om seep in die badkamer vir ons te sit, maar verder was dit heerlik en sal ons aan geen ander plek dink as om weer daar te oornag nie. Baie dankie Danie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2023

Heerlik. Gerieflik, ruim, baie plek vir ouers en tieners.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Nooitgedacht Street, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllNzRmYTBiLTliNmItNDczNi1iOGFjLTNiMmMwMmUyYjU1Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 5 Nooitgedacht Street Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.759968 24.758522
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang