Successfully reported
+17

Welgewandel Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Nooitgedacht Street, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Welgewandel Gastehuis is 'n lieflike gastehuis wat ruim kamers in Kimberley bied.

Die gastehuis bied 'n keuse van 5 individueel versierde kamers wat gemeubileer is met gemaklike koningingrootte-beddens of 2 enkelbeddens en en suite-badkamers het met óf 'n stort óf bad óf albei. Die badkamers het ook verhitte handdoekreling. Die kamers het lugversorging en hulle het ook olieverwarmers en elektriese komberse. Elkeen van die kamers is toegerus met 'n TV met DStv en 'n verwelkomingsskinkbord.

Welgewandel Gastehuis bied gaste ontbyt teen 'n ekstra koste, asook doendinge soos tafeltennis, pooltafel, 'n trampolien en 'n swembad om gaste besig te hou.

Die gastehuis is agter die North Cape Mall geleë wat fliekteaters, restaurante en winkels bied. Die GWK Park is net 500 m weg, en die Virgin Active gimnasium is net 750 m weg. Gaste kan ook die Groot Gat- en Kimberley-mynmuseum, Freddie Tait-gholfmuseum, Vervoermuseum, Sol Plaatje-museum besoek, of die Belgravia Historic Walk doen.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 5 Nooitgedacht Street, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Welgewandel Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Nooitgedacht Street, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllNzRmYTBiLTliNmItNDczNi1iOGFjLTNiMmMwMmUyYjU1Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 5 Nooitgedacht Street Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.759968 24.758522
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang