Successfully reported
+100

Weltevreden Estate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Welgevonden Road, Cloetesville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Weltevreden Estate is in Stellenbosch geleë, 'n dorp in die Wes-Kaap wat 50 km oos van Kaapstad geleë is. Die area is veral bekend vir sy pragtige wynlandgoedere en berguitsigte. 'n Perfekte wegbreekplek vir diegene wat wil wegbreek van die bruisende stadslewe.

Verblyf bestaan uit 5 eenhede wat die dubbelkamer met bad, selfsorgkothuis, dubbelkamer met stort en die rivierkothuis insluit. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens en 'n badkamer.

Geriewe op die perseel sluit WiFi, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, kunsvlieghengel, voëlkyk, wynproe, fietsry, bergfietsry, swem en tennis in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mia D
Besigheidsreis
5.0
Fantasties van die begin tot die einde. Dit was heerlik en die mense is besonder vriendelik. Pragtige verblyf met die allermooiste meubels. Een van di...
Sien meer
Jun 2025
Pieter J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie baie lekker. Voorwaardelik 'n uitstekende verblyf, alles is so professioneel tog gemaklik gehanteer.
Okt 2024
Louis B
5.0
Very enjoyable. The rooms are clean and are cleaned daily. The breakfast included in the price was amazing. The restaurant is well pric...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Prajesh B
4.8
Value for money. Lovely estate, neat and clean bedrooms.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Gavin C
4.2
Lovely room! Pity about amenities - i.e. no milk for coffee! TV didn't work. Lovely room and setting - Just a pity about amenities - i....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Welgevonden Road, Cloetesville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Weltevreden Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Welgevonden Road, Cloetesville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAu65M1bWue4zJePUsPONng1vaRpfMRtVFZgUmAeONaJaD0nNFLH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Welgevonden Road Cloetesville 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.89831981496 18.851461376726
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang