Successfully reported
+41

Welverdient Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welverdient Farm, Kranskop, 3268, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Welverdient Guest House bied gastekamers en is op 'n skilderagtige en rustige plaas in die Umvotivallei, ongeveer 3 km van die dorpie Kranskop af. Die gastehuis is 'n ideale ruskans vir gaste op pad na verskeie besienswaardighede in die omgewing.

Die verblyf bestaan uit 4 unieke eenhede wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke eenheid bestaan uit oopplan-leefruimtes en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n yskassie, ketel en mikrogolf in elke eenheid. Die volle DStv-pakket is beskikbaar.

Die huis het 'n gasgeiser en sonkrag word gebruik om seker te maak dat die verblyf nie deur beurtkrag geraak word nie.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike sitarea in die hoofgebou en is welkom om van die braaigeriewe gebruik te maak. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cynthia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Welverdient Farm, Kranskop, 3268, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Welverdient Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welverdient Farm, Kranskop, 3268, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5448bc183bf16f05390dd05f226969e823242a7fd3157282c01c0fe65d7ae6854b7c37ab535f3e375b8b98f6454d1a6ca4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Welverdient Farm Kranskop 3268 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.98711343504 30.842671039754
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang