Wensleydale Guest Lodge
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 236 Woodhouse Road, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wensleydale Guest Lodge is in die groot verblyfarea in Pietermaritzburg geleë, wat die hoofstad van KwaZulu-Natal is en die tradisionele tuiste van die Zoeloe-nasie.
Verblyf bestaan uit 8 suites wat geskik is om tot 25 gaste in totaal te akkommodeer. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, aparte of en suite-badkamers en sommige kamers het 'n kombuis.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n braai-area, troeteldiervriendelik, WiFi en veilige parkeerplek in. Gaste kan ook gebruik maak van die drukwerk en fotokopiëring teen 'n ekstra koste.
Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, wynproe, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide staptogte, bergfietsry, swem en tennis in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 158
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 236 Woodhouse Road, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Wensleydale Guest Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 236 Woodhouse Road, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang