Successfully reported

Werda Cabin

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Camron D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was wonderlik. Alles was baie lekker. Ons sal weer teruggaan in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanco E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Awesome, rustig, ontspan. Vir seker die beste cabin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daneel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlike, ontspannende tyd by Werda. Ons het heerlik gebly, rustig en ontspannend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Baie rustig en ontspanne, ons het lekker gebly. Werda cabin is baie klein maar mooi en ek sal amper nog 'n ster vir netheid en skoon kan gee. Baie netjies. Daar is net min plek om jou goed êrens te sit en nie hangplek vir klere nie. Baie rustig en pragtig in en om die cabin. Gasheer en gasvrou lewer puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Simoné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkstroom Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4d2f5a11f21d40b5e866ed278357302e56e57e424f462b9ee59b9bf9bfadadf2103bb5445cd65e17acbcf3e3d790d535716?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Sterkstroom Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.1960071841 19.165676309497
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang