Successfully reported
+22

Werda Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Werda Gastehuis, 148 Schroder street, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Is jy opsoek na bekostigbare akkommodasie in Upington? Dan is jy by die regte plek.

Werda Gastehuis is in die hoofstraat en baie maklik om op te spoor. Ons is slegs twee blokke vanaf Upington Mediclinic en vier blokke vanaf Laerskool Oranje-Noord, Hoërskool Duineveld en die Kalahari Winkelsentrum.

Ons selfsorg-eenhede bied slaapplek vir 2 - 6 persone en elke eenheid het sy eie ingang, lugversorging en 'n TV met DStv (hotelpakket).

Daar is veilige parakeerplek op die perseel beskikbaar, agter 'n afstandbeheerde hek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Nic A
Saam met lewensmaat
5.0
Gaaf. Baie goed, lekker gebly.
Jul 2025
Deveraux J
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was aangenaam. Die kamer was skoon en gerieflik. Daar is slegs 'n stort in die badkamer, wat nie 'n probleem vir my is nie. My vrou aan die ander ...
Sien meer
Mei 2025
Vianca C
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklik lekker. Dit was goed naby die mall en dokter se spreekkamer.
Mrt 2025
Marietjie D
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Baie lekker en gerieflik, skoon en netjies. Baie gasvry. Sal gastehuis beslis aanbeveel.
Jan 2025
Willem V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en veilig en voldoen aan ons behoeftes. Goeie waarde vir geld terwyl ons op reis is.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Werda Gastehuis, 148 Schroder street, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink Werda Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Werda Gastehuis, 148 Schroder street, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjN2M0ODdkLTc2NDMtNDc0ZC04ZmE0LTEyNmUxMzk0ZGQzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 Werda Gastehuis 148 Schroder street 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.441750680301 21.272716488096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang