Werda Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Werda Gastehuis, 148 Schroder street, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Op soek na 'n bekostigbare verblyf in Upington? Dan het jy op die regte plek gekom!
Werda Gastehuis is in die hoofpad geleë en is baie maklik om te vind. Ons is slegs 2 blokke vanaf die Upington Medi-Clinic, 4 blokke vanaf Laerskool Oranje-Noord en Hoërskool Duineveld, asook Kalahari Mall.
Bly in een van ons en suite-selfsorgeenhede met slaapplek vir 2 - 6 mense. Elke eenheid het sy eie ingang. Alle eenhede het lugversorging beskikbaar vir daardie warm dae in Upington. Al die kamers het 'n TV met DStv (hotelboeket).
Veilige parkeerplek op die perseel met 'n afgeleë hek is ook beskikbaar vir jou gemoedsrus.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Yvonne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 72
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Werda Gastehuis, 148 Schroder street, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Gaste dink Werda Gastehuis het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Werda Gastehuis, 148 Schroder street, Upington, 8800, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang