Successfully reported

Weskus Pêrel Gastehuis

Gastehuis
Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is ideaal vir 'n paartjie en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Hierdie eenheid het ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n TV en gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Kombuisie
Braai
Privaat, Buite
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Privaat, Buite
Tuin
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Toonbank
Braai
Privaat, Buite
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Broodrooster
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Waaier
Plafon, Draagbaar
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Slim
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is ideaal vir 'n gesin en het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank vir kinders onder die ouderdom van 14 jaar. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Hierdie eenheid het ook 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, yskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dié spasie het ook 'n etenstafel en daar is 'n TV en gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Kombuisie
Braai
Privaat, Buite
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Privaat, Buite
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Toonbank
Braai
Privaat, Buite
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Yskas
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Elektries
Broodrooster
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Slim
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Blueberry Drive, Blueberry Hill, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a3e8d4fe64dc7510d051fbc93ca1939ec450a8824d6f10c4281f410c965ca3151c8a76155d0df48c3ea3f8681fcba39d6fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 5 Blueberry Drive Blueberry Hill 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7387098 17.9985193
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang