Successfully reported
+11

Weskus Quarry Caravan

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokfontein, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Weskus Quarry Caravan is op 'n privaat perseel by Steenbokfonteinplaas geleë en dit is sowat 8 km vanaf Lambertsbaai. Dit bied 'n verskeidenheid grotte, putte, Boesman-skilderye en argeologiese terreine en is die ideale toevlugsoord.

Die karavaan het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed. Gaste deel 'n gemeenskaplike badkamer en kombuisgeriewe.

Die gemeenskaplike kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, potte, panne, breekware en eetgerei toegerus. Veilige parkeerplek word by die karavaan voorsien. Gaste kan versoek dat piekniekmandjies by hul eenheid afgelewer word.

Binne die plaas se perseel kan gaste verskeie voëlspesies, skilpaaie en klein wildsbokke sien. Toegang tot die strand word deur 'n voetpaadjie wat op die plaas geleë is, voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Braai
Warmbad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 403

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Steenbokfontein, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokfontein, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ca1339e85b3e18c74d9e553f92ba261b107a39992247e77d13dceec4aeecfe9bf445e771883bcac90e9135c11763caf0dcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) Steenbokfontein Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.166370081905 18.332110477107
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang