Successfully reported
+11

Weskus Quarry Spotjie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokfontein, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Weskus Quarry Spotjie skuil op 'n privaat stuk grond op die Steenbokfontein-plaas, sowat 8 km buite Lambertsbaai. Die plaas spog met 'n verskeidenheid grotte, putte, rotskuns en argeologiese terreine en is ideaal vir 'n naweekwegbreek om weer die batterye te herlaai.

Die kamer spog met 'n gemaklike dubbelbed en lei na 'n stoep met 'n tafel en stoele. Geriewe sluit 'n ketel, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike badkamer en kombuis wat met die res van die steengroef gedeel word.

Die gemeenskaplike kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, potte, panne, breekware en eetgerei toegerus. Let dat dit die enigste geriewe op die perseel is. Veilige parkeerplek word by die eenheid voorsien en gaste kan op versoek piekniekmandjies laat aflewer.

Behalwe vir die natuurskoon kan gaste ook vir verskeie voëlspesies, skilpaaie en klein wildsbokke op die uitkyk wees. Die strand kan met 'n voetpaadjie op die plaas bereik word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Braai
Warmbad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 403

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Steenbokfontein, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokfontein, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa60c32c69d6cee6fe01cca2efae32c2ae16a585e7e3748eb67f980eac74abcbd0982513e83be2af2ca0f316547f3c02132bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) Steenbokfontein Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.166465443085 18.331869078296
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang