Successfully reported

Weskushuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 242 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Marius G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie lekker gekuier, rustig en stil. Baie lekker gekuier, rustig en stil plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilton C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Heavenly. Awesome! Awesome! Awesome! Weskus Huis is beautifully clean from our coming in to our going out. Jacobsbaai is a gem! Will definitely be back. The owner was very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda-Mare
Weskushuis
Appreciate you, Hilton!

Wickus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Kalm & ontspannend. Lekker groot en alles wat nodig is, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fatz C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

The unit was so near and our check-in was seamless. What a lovely quaint home. We had a lovely time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustige kuier in gemak. Dit was heerlik! Goed toegeruste eenheid met alles wat jy nodig het. Ek het die stilte die meeste geniet; dit was nou kos vir die siel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elistha K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Still the best. Still the best place to stay in Jacobsbay. I've lost count of how many times I have stayed here, and it won't be the last time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ons het weer heerlik in die Weskushuis oorgebly en die tyd terdege geniet. Dankie, ons het weer lekker by julle oorgebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig en veilig gekuier in 'n pragtige omgewing naby die see. Heerlik gekuier en gerus in die pragtige en rustige omgewing. Die eenheid is baie huislik en gerieflik. Ons het heerlik op die stoep gekuier en gebraai. Elke dag het ons gestap en fiets gery. Daar is vele paadjies wat lei na pragtige rotspoele en die see. 'n Gesellige restaurant is ook baie naby. Ons sien uit om weer daar te gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Great stay. Fantastic host, clean and tidy accommodation, beautiful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerda-Mare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 242

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keerom 8, House Number 1, Corner of F du Bois, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b18b0f6778796647123ba3c315eda15215ece474b1751d428fd9a91b26c758abe96645412ca9ebf8a4a5ad56e4e98bc8f5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 242 5 1 5 Keerom 8 House Number 1, Corner of F du Bois 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.972064800145 17.888689935207
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang