Successfully reported

West Coast Luxury Tents

Tentekamp

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sanet V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Lekkerste Weskus naweek. Ons het die lekkerste familie naweek gehad, alles was skoon en gerieflik en kan nie wag om weer te boek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

A perfect getaway and what you'd expect of glamping. Tried other glamping destinations, but this is the one. You have everything you need and more. Perfect location to relax and enjoy the sound of the waves. Short trek over the dunes to have a beach for yourself. Definitely going again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neville E
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Onverwags perfek. Het nie geweet ek het dit nodig gehad totdat ek weg was nie. Dit was alles wat ek nodig gehad het vir 'n ontspanne naweek. Werklik pragtig. Ek kan nie wag om terug te gaan vir my volgende verblyf nie. Ek en my familie het elke sekonde van my ervaring geniet. Die mense is uiters gasvry en vriendelik. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suanne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Hoogtepunt wegbreek! The Palace: Hierdie was werklik een van ons hoogtepunte! Goed toegerus, heerlike tente, beddegoed hoë gehalte. Heerlikste stortgeriewe. Ons sal vir seker weer terugkeer vir nog 'n kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
West Coast Luxury Tents
Hallo Suanne, ons is so bly dat julle so lekker gekuier het en dat ons ons stukkie paradys met julle kon deel.

Ronel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekende tentverblyf, ons ondervinding was fantasties. Ons het vir een nag gebly, wat definitief te kort was. Die tent het alles ingehad wat jou verblyf gemaklik en gerieflik maak. Die bed het heerlik geslaap, die matras was van goeie kwaliteit. Daar was oulike bedlampies wat 'n mens kon draai in die rigting waar jy meer lig wou hê. Lekker groot yskas om jou goed koud te hou en ook 'n mikrogolfoond as jy iets sou warmmaak. Die warm water was gou warm en jy kon lekker stort asook jou skottelgoed was. Die gasruik was soms oorweldigend en het 'n mens bietjie bekommer. Daar was 'n buitebraai wat beskut was met 'n tafel en stoele om lekker te eet by. Die eenheid was hondevriendelik met 'n fooi van R50 per hond. Jy kon jou motor reg langs die tent parkeer. Die pad is slegs vir 4x4 motors en jy moet jou bande by ontvangs afblaas na 6 bar, die sand is redelik dik. Daar is 'n pragtige strand, dis kilometers lank net strand en see, 'n entjie van die tent, jy kan ry tot op die duin en dan afloop met 'n redelik steil duin tot op die strand. Dit is die moeite werd om soontoe te ry, dit is ongelooflik mooi. Die kommunikasie met die gasheer was uitstekend en ons was baie vriendelik ontvang. Jy kry 'n kode vir die hek, om te bel met jou selfoon om jouself in te laat. Selfoonopvangs is nie goed nie, en geen selfoon ontvangs is beskikbaar by die tent nie. As jy oor die bult en duin loop, is jy dalk gelukkig met 'n sein vir 'n minuut of twee. Ons ondervinding was fantasties en ons sal definitief weer teruggaan, ons het dit baie geniet. Baie dankie vir julle pragtige unieke verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anchen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig ontspan. Rustige atmosfeer met mooi uitsig en niks wat jou kan pla.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Best vacation ever! Clean beach and accommodation. Amazing people. We had the best time at this amazing farm. Theresa and her family welcomed us with open arms. When we ran out of wood, ice or black bags, Rashied was there to deliver it for us, with the biggest smile! We have had a lot of vacations with our friends, but this one just took the entire cake! The private beach was our favourite and so clean! Words can't describe how amazing our holiday was! Everything was just more than perfect! Thank you! I feel ready for 2025.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Baie mooi voel, lewe en die strand is pragtig. Ek sal beslis die plek aanbeveel. Was 'n rustige naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thea P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Magical beach adventures and peaceful walks on the dunes. Both my husband and I celebrated our birthdays whilst staying at West Coast Luxury Tents. It was a birthday we will always remember, filled with magical beach adventures and peaceful walks on the dunes. I would highly recommend West Coast Luxury Tents and can't wait to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 207

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forkwest Farm, 30 km from Elandsbaai and Dwarskersbos, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0NjE3YjFjLWYyYjEtNDdkMC1hYTg3LTliYWQxYWE2ZjkxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 134 5 1 5 Forkwest Farm 30 km from Elandsbaai and Dwarskersbos 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.516845855804 18.332725713799
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang