Successfully reported
+13

West Nest Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B6, Farm Klein Begin, Gobabis, Omaheke
  • Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

West Nest Lodge is op 'n plaas geleë tussen die dorpe Witvlei en Gobabis, in die oostelike streek van Namibië. Die lodge is ideaal vir oornagverblyf, gesinsnaweke, konferensies of troues.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 5 luukse chalets, 8 grasdak-eenhede of 20 tent-chalets. Die losstaande chalets is almal ingerig met dubbelbeddens en die grasdak-eenhede het 2 enkelbeddens. Die tente het elk 2 enkelbeddens. Die chalets het privaat badkamers met 'n stort of bad terwyl die tente van gedeelde badkamers gebruik maak.

Die luukse suites beskik oor lugversorging, 'n TV, goed toegeruste kombuisies en braai-areas. Die grasdak, sowel as tent-chalets, het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n braai-area beskikbaar.

Die lodge het 'n swembad, restaurant, gimnasium, kroeg, speelgrond, putt-putt, dryfbaan, verfbal en voetslaan beskikbaar vir gaste om te geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Tertia E
5.0
Vriendelik, mooi en pragtig. Pragtige plek buite Gobabis. Mense as diens het hul pad gegaan en laat aand vir ons heerlike kos voorberei. Gasvryheid wa...
Sien meer
Jul 2025
Martha E
5.0
Serene and peaceful stay! The road to West Nest Lodge is superb and the Lodge is beautifully located, well planned, spacious, clean, an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Philip F
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, rustig, mense mense, natuur, lekker bosveld braai, tien uit tien. Die eienaar en sy seun is so aangenaam en laat mens welkom voel. Tannie Ina ...
Sien meer
Jan 2025
Willette B
Gesin met tieners
4.6
Awesome lekker plekkie. Baie lekker plekkie, netjies, skoon.
Jan 2025
Aelene R
Gesin met klein kinders
4.0
Lovely spot, clean and well equipped cottages, due to a fire the reception and restaurant area was unavailable, but they made a plan...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jo-Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • B6, Farm Klein Begin, Gobabis, Omaheke
  • Gaste dink West Nest Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B6, Farm Klein Begin, Gobabis, Omaheke
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALnH8Gc3iI9JkjVLdb2EjS2rLw2G6tAcFwTJUn19s2oNVDGnQo7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 B6 Farm Klein Begin Omaheke 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.442902754072 18.713200498696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang