Westbrook Beach Lodge
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Okt 2025 tot 14 Nov 2025.
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 55 Northbeach Road, Westbrook, Tongaat, 4399, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R700R630 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Westbrook Beach Lodge is in Tongaat, KwaZulu-Natal geleë. Die eenhede is stapafstand van Westbrook-strand af. Hierdie eiendom is perfek vir gesinne of paartjies wat 'n rustieke, rustige vakansie soek.
Alle kamers beskik oor gemaklike beddens en badkamers. Die en suite-badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die eenhede is oopplan en sluit 'n sitkamer, patio met see-uitsig en kombuisie in. Die kombuise is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, stoof, oond en ketel.
Linne en handdoeke word voorsien.
Bykomende geriewe sluit in 'n slim-TV, WiFi en veilige parkering. Gaste kan ook die steenkoolbraaigeriewe en die buite-sitarea op die perseel geniet.
Doendinge in die omgewing sluit in branderplankry, roei, vlieërbranderry, duik, voëlkyk, visvang, fietsry, bergfietsry en begeleide staptogte.
Toegang tot groot winkels en restaurante is slegs 15 km noord, en die internasionale lughawe is 15 km suid.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rupert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 55 Northbeach Road, Westbrook, Tongaat, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Westbrook Beach Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 55 Northbeach Road, Westbrook, Tongaat, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang