Successfully reported

Westvaal Holiday Resort

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Chantelle P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Sal beslis weer gaan kuier daar. Daar was baie water wat visvang moeilik gemaak het. Maar die res was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Enjoyed every moment. We had a short stay but really loved every moment of it. Stayed in Eland and will recommend the resort any day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Mrt 2025

Waste of time and money. We feel wronged. Despite house rules, music was playing loudly until we had to call management in the early hours of the morning. Management did tell the people to quiet down, but as soon as they left, people would continue. We complained again on Saturday morning. Loud drunken parties throughout Saturday into the early hours of Sunday morning. Loud music, people screaming and laughing. The resort didn't stipulate that there would only be a small battery light in tents. We did ask for a proper light but were given another small battery light. So in short, our weekend was loud, dark and very unpleasant. No sleep on Friday or Saturday night. We couldn't wait for the daylight on Sunday so we could pack and leave. We will never return there again and would not suggest this resort to any of our friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Christien L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Aug 2025

Fotos is misleidend. Ek sal nie dit aanbeveel met kinders nie. Ons kinders was 10 en ons was heeltyd bekommerd oor hulle omdat die rivierbank so steil is en daar waar jy visvang, skaars plek is vir 'n stoel en 'n visstok. Ons kinders vang self vis en ons moes heeltyd seker maak hulle val nie daar af nie omdat die spasie so min is. Dit is oral net sand, glad geen gras soos op die fotos nie. Die een tent se zips was stukkend onder en kon glad nie toe nie, so dit was baie koud in daardie tent gewees. Die mense langs ons het musiek gespeel tot oggendure, so mens kon ook nie slaap nie. Badkamers se water was koud in die oggend tot na 8.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Charene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R350
R 350 R 315
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R350
R 350 R 315
per nag (plek vir 4)
Vanaf R350
R 350 R 315
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 406 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Barrage/Vaal Edenweg, Vlakfontein Farm 161, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebdcab122744de618dc793e7ea6308e61c7a9890365087a991adc22d5410866bd17c488c973465f5a86d44d49b2a4a981206?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R350 nouVanaf R315 per nag (plek vir 4) 4 5 1 4 Barrage/Vaal Edenweg Vlakfontein Farm 161 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.773387073218 27.657046756877
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang