Successfully reported
+12

Westwind Light and Bright Living

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Queens, Queens Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 948 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geleë in die lewendige Seepunt, bied Westwind Light and Bright Living die ideale kuswegbreekplek vir 'n paartjie of vriende.

Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n induksiestoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, sowel as 'n koffiemasjien. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 2 sitplekke en die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi word voorsien.

Deur die skuifdeure kan gaste 'n oggendkoffie op die balkon geniet. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die woonstel binne loopafstand van restaurante, kafees, winkels en die strand.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Propr Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 maand

Ligging

  • 29 Queens, Queens Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 948
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 948
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 948
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Queens, Queens Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafad46b4366fe31ec42e6664c84465c2782dff5b0c2e1e0976f9c84954ab4ad9c220b25ac59240a0dffb9b03416acd9919e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 947 per nag, vir 2 mense 29 Queens, Queens Road Sea Point 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.9241607325 18.381873000931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang