Sagittarius 201@ Westwood Skye
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Grace Avenue, Westville, Durban, 3630, KwaZulu-Natal
- Vanaf R5 200 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Sagittarius 201@ Westwood Skye is 'n bekoorlike selfsorghuis in Westwood Lodge, Durban. Dit is onder andere eenhede in 'n area wat veral bekend is vir sy strande, skilderagtige roetes, verskeidenheid restaurante en ikoniese besienswaardighede wat uShaka Marine World, Durban Botaniese Tuine en Umgeni River Bird Park insluit.
Dié huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 en suite-badkamers. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek, sakereisigers en gaste wat korttermynverblyf soek. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die derde, vierde en vyfde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het storte, wasbakke en toilette. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n eetarea en die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Dié eenheid het sy eie ingang en 'n privaat braai-area. Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek met 24-uur-sekuriteit in. Gaste is welkom om beskikbare aktiwiteite te geniet en het toegang tot die gemeenskaplike swembad en 'n klubhuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 12 Grace Avenue, Westville, Durban, 3630, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Grace Avenue, Westville, Durban, 3630, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang