Whale-a-While
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Musson Street, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Whale-a-While is 'n pragtig toegeruste tuinwoonstel in 'n rustige, privaat tuin langs die hoofhuis. Geleë in die gewilde Eastcliff-area van Hermanus, is die woonstel sentraal geleë binne maklike bereik van winkels, die bekende kranspad en nabygeleë strande.
Hierdie pragtige woonstel met 2 slaapkamers bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n lieflike eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met stroomgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid maak oop na 'n patio met braaigeriewe. Veilige parkering is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Glenda Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 13 Musson Street, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Whale-a-While het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Musson Street, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang