Successfully reported

Whale Dance Cottage

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Christine B
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Puik! Sal definitief weer soontoe gaan. Fantastiese plekkie, mooi uitsig oor die see. Lieflike gasvrouens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Beste verblyf in Gansbaai. Mooiste plekkie in Gansbaai. Die hele ervaring was uitstekend. Julle sal nie spyt wees om daar te bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Excellent. So goed toegerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Location stunning. Very friendly, very helpful. Everything we needed. Four adults - me and my three adult children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Behalwe die twee bogenoemde aspekte, was die verblyf aangenaam. Volgens my behoort die plek nie uitverhuur te word nie a.g.v. die volgende: 1) Die mangat deksel is binne-in die kombuis. Slegte reuke kom hieruit. 2) Die kombuis is aangebou langs die badkamer se venster. As jy dus by die wasbak staan, kan jy binne in die badkamer inkyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Linda
Whale Dance Cottage
Hi, ek sien dat die aangeboude stoepie vir jou 'n probleem was. Wat die venster aanbetref, is die glas 'n nie-deurskynende glas en die venster reg in die hoek en hoog. Dus moet 'n persoon baie moeite doen om in te kyk. Omdat die huis net aan families en vriende uitgehuur word wat mekaar ken, voorsien ek geen probleem en was dit nog nooit 'n probleem gewees nie. Miskien sal dit goed wees as ek 'n gordyn daar hang. Wat die mangat by die stoepie reg by die agterdeur aanbetref , het ek die loodgieter uitgekry en die probleem uitgesorteer en die mangat baie goed geseel. Daar geen reuke meer nie en geen klagtes van kliente nie. Baie dankie dat jy die reuk onder my aandag gebring het. Die probleem was egter nie die mangat nie, maar toe die skottelgoedwasser geinstelleer was. Het hulle nie die uitlaat goed afgesluit nie.

Isaac C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2023

Home away from home. Quiet place with good beach views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Long Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34e65ac57adbe0c52996acc58062e4b38460ab20edfcd1270713580275c78ef3ccf1e9a65dccc53fc4c9d2bf35d5c0fc5650?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 15 Long Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.567678635325 19.354177762175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang