Whale Melody Hermanus
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Oakwood Apartment 107, 10 Dirkie Uys Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Whale Melody Hermanus bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Hermanus, Wes-Kaap - ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met 4 sitplekke langs die kombuis is perfek vir gedeelde maaltye. Die sitarea is gemaklik gemeubileer en sluit 'n slim-TV, gratis WiFi en 'n kaggel vir kouer nagte in.
Buite het gaste toegang tot sonstoele en bykomende buitesitplekke - perfek vir 'n romantiese aandete onder die sterre. Gedurende die somermaande wag 'n verfrissende gemeenskaplike swembad, wat 'n verkwikkende ontsnapping van die hitte bied.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Angelique Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Oakwood Apartment 107, 10 Dirkie Uys Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Whale Melody Hermanus het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Oakwood Apartment 107, 10 Dirkie Uys Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang