Successfully reported

Whale n Daisy

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jaz N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Amazing! This place was such a surprise! It was awesome. We just ended up swapping sleeping places with my daughter as we enjoy a hard bed more, but the view is stunning and we saw some sharks! Everything you need is available inside this sweet place. Will be back for sure!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Whale n Daisy
Glad you enjoyed your stay! Oh dear, the old mattress situation. After we bought this one, we have had a lot of guests telling us they sleep better here than at home. It is unfortunately impossible to satisfy all tastes in one bed. Luckily you and your daughter could find the solution.

Nazreen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Breathtaking, lovely view and so relaxing. Very nice and safe area. I will recommend Whale n Daisy to anyone. I'm definitely booking again. The host was exceptional; she is so kind and made our stay so amazing. Thanks for everything, all the lovely goodies, and thanks for going the extra mile for us. We do appreciate it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

A little hidden gem! What a lovely place and amazing host. We felt at home right away. The cottage is simple, yet provides all that is needed. One can cook, one can have a little braai - sit inside/outside and read a book. We were happy and enjoyed waking up to the sounds of birds chirping away in the huge tree in the front yard and of course the beautiful sea view. We'll be back for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Uniece M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Amazing, fantastic, relaxing, comfortable. Wonderful, will definitely be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

The bomb. Was peaceful and the view was breathtaking! The host was amazing and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harry T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Mariaan vriendelik en baie hulpvaardig, ware gasvrou. Lekker vriendelik gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

N Belewenis. Ons het baie lekker gebly. By aankoms is daar 'n verwelkomingsbord wat jou dadelik spesiaal laat voel. Mariaan het ons op die hande gedra. Als wat nodig en ekstra was, was beskikbaar. Vanaf vars melk tot paaseiers. Die kamer kyk uit op die see en daar is 'n balkon waar jy rustig kan sit en mediteer. Bederf jouself en gaan soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Whale n Daisy
Dit was een groot plesier. Net jammer julle bly so ver!

Amelia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtige plekkie! Baie geniet, lieflike plekkie, mooi uitsig, rustig en baie veilig! Sal beslis terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Onbeskryflik heerlik, rustig. Onbeskryflik lekker! Die uitsig oor die oseaan is pragtig. Wou langer bly. Marianne is 'n besondere gasvrou wie dit haar taak maak om toe te sien dat haar gaste gemaklik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarite L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Aangenaam, rustig, privaat, mooi uitsig. Het ons verblyf geniet. Die plek is lekker ruim en netjies. Mariaan het ons baie goed ontvang en sy is baie gasvry en gaaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 144

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 699
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 699
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 699
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Bella Vanti Avenue, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABah7KeZQqZ2lqxZlSQTUtQmlIrESXUAeXUvf5nFHtQj0xlKQW7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag, vir 4 mense 144 5 1 5 50 Bella Vanti Avenue St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.755168936251 18.019735762874
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang