Successfully reported
+22

Whale of a Time

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Park Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Whale of a Time is in Perlemoenbaai, Gansbaai geleë en bied slaapplek aan tot 2 mense. Die strand is minder as 'n kilometer ver. Die strand het pragtige grasperke en 'n veilige area om te braai met geriewe wat gereeld gediens word.

Die oopplan-eenheid is op die boonste verdieping geleë en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gerieflikheidshalwe word beddegoed en handdoeke voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Die leefarea maak oop op 'n groot, privaat dek wat lieflike uitsigte oor die see bied. Gaste kan hier braai.

Braaigeriewe is beskikbaar vir gebruik. Neem asseblief kennis dat die eenheid via trappe bereik word en dalk nie geskik is vir bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Die eenheid word nie gediens nie.

Daar is veilige, gratis parkeerplek met 'n uitstekende alarmstelsel. Geen TV nie, maar WiFi maak alles moontlik.

Gansbaai bied gaste 'n verskeidenheid restaurante, asook verskeie doendinge en besienswaardighede soos die Danger Point-vuurtoring, die Duiwelsgat of Fynbos-staproetes, en haaihokduik. Kom kyk vanaf die woonstel na die walvisse in die baai.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Kawin H
Saam met lewensmaat
5.0
Unbelievable. Awesome stay. Will go again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Lize V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig oor die see! Lieflike verblyf. Netjies en goed toegerus met alle benodighede. Vriendelike kliëntediens. Sal vir seker weer besoek!
Jul 2025
Karen H
Saam met lewensmaat
5.0
Ons beveel beslis "Whale of a time" aan. Ons het baie lekker gebly. Die akkommodasie was skoon en het al die geriewe wat nodig is vir 'n heerlike vaka...
Sien meer
Jul 2025
Udine B
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, skoon en netjies. Baie gerieflike, skoon netjiese verblyf met mooi uitsig en lekker wandelpaadjies naby. Ons het baie lekker gebly.
Jun 2025
Shalmain W
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer daar bly. Baie rustig en netjies. Uitsig baie mooi.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

André Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 34 Park Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale of a Time het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Park Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxE8zzDaZ1ttcPr8ftb6QO2KyLD7twao9cOgocyN4B1L1uvipoQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 34 Park Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.571785577738 19.350814925571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang