Successfully reported
+22

Whale Rock 6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 125 Marine Drive, Lawerance Rocks, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 140 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Whale Rock 6 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Margate, KwaZulu-Natal, ideaal vir 'n gesinswegbreek in 'n veilige kompleks.

Dié woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n versonke bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die oorblywende slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.

Gaste het toegang tot 'n balkon met 'n gasbraai-area en 'n eetarea, perfek om maaltye met geliefdes te geniet. Gaste het ook toegang tot die kompleks se swembad. Die kompleks bied ook direkte toegang tot die promenade.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan ook daguitstappies by die Wild Coast Sun, Oribi-kloof, wat naby is, geniet. Die krokodilplaas en die bekende San Lameer-gholfbaan is ook 'n entjie reis ver.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 418

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 125 Marine Drive, Lawerance Rocks, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 140
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 140
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 140
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 125 Marine Drive, Lawerance Rocks, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a20fe0d1664d605e05d330ffcc76292a9fbded945fdce74fea4369c7b32abbf831aeb1c1071d32561fa2b63bfa7d18320bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag (plek vir 6) 125 Marine Drive Lawerance Rocks 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.8685324 30.3693428

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang