Successfully reported

Whale Watchers

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Chantel B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Sal vir seker weer by Whale Watchers bly. Ons het baie lekker gebly. Dit is netjies en het 'n baie mooi uitsig. Ons het in Orca gebly. Hulle kan gerus nuwe foto's van die hoofslaapkamer oplaai. Dit is baie ligter en meer gepas as die ou foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alyda
Whale Watchers
Hi daar Ons is besig om nuwe fotos te laat neem. Sal eersdaags op die web wees.

Sam S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Great unit with sea views. Nice unit with ocean view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Ons het lekker gekuier met 'n mooi uitsig! Baie gemaklik en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Rustige verdiende wegbreek en sielsrus. Ons het baie lekker gekuier en ons verlustig aan die mooie see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Theresa P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Ons was vir 'n familiebyeenkoms in Struisbaai en die eenheid was gerieflik. Ons het baie lekker gebly, en die wooneenheid is baie gerieflik ingerig vir al jou behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockert A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Heerlik! Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Alles is daar, mooi skoon en netjies. WiFi sal lekker wees om daar te hê. Baie lekker en baie vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakob J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie rustige area met privaatheid en goed toegerus. Die uitsig is baie mooi asook die geriewe beskikbaar by Whale Watchers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamaal M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Great. Unit was fantastic, just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasties. Die uitsig is vir seker een van die beste wat ons al gehad het, die eenheid is so goed toegerus met alles en meer. Alyda en haar man is baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alyda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 128 Ocean View Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15280f949e858d83d07532fd3d5aefab8a6fbe0d74aa7cb2c0d556e50afeef87ed8a516faa66e952e9049fb17d18560724c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 128 Ocean View Drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.812129393491 20.038980472387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang