Whalecome Guest Suite
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3057 Seaview Drive, Sunnyseas, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Whalecome Guest Suite is in Bettysbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die gastesuite, wat in die huis is, het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kamer het koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n TV, 'n mikrogolfoond, haardroër, strykplank en -yster, verwarmer en 'n waaier.
Die suite lei na 'n stoep met 'n afdak en stoepmeubels, en bied 'n pragtige see-uitsig.
Oop, veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Stony Point Natuurreservaat is ook in Bettysbaai geleë, waar gaste die Afrika-pikkewyn kan sien of die Herold Porter Botaniese Tuine kan besoek. Daar is ook baie voetslaan- en bergfietsroetes, en wynplase in die area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gerda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 3057 Seaview Drive, Sunnyseas, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Whalecome Guest Suite het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3057 Seaview Drive, Sunnyseas, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang