Whale's Drift Beach Apartment
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R802 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Whale's Drift Beach Apartment is 'n selfsorgwoonstel langs die strand in die gesogte Settler Sands-kompleks in Port Alfred. Die woonstel is stapafstand van die strand, pier en 'n gewilde kindervriendelike restaurant en bied skilderagtige uitsigte oor beide die rivier en die see.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Beide slaapkamers is bo geleë. 'n Kinderrusbank in die sitkamer bied slaapplek vir 1 kind. Daar is 1 badkamer met 'n bad, stort en toilet, sowel as 'n aparte gastetoilet vir gerief.
Die grondvloer beskik oor 'n oopplan-leef- en eetkamer wat lei na 'n privaat braai- en vermaaklikheidsarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof, yskas-vrieskas, kisvrieskas, lugbraaier en wasmasjien in.
Die sitkamer is toegerus met 'n slim-TV en gratis WiFi, asook gemaklike sitplek wat die kinderrusbank insluit. Veilige parkering op die perseel word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Robyn Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 136
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 4 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Whale's Drift Beach Apartment het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang