Whara Whara Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Knoppiesdoring Street, Randpark Ridge, 2196, Gauteng
- Vanaf R960 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Whara Whara Gastehuis bied gemaklike bed-en-ontbyt-verblyf in Randpark Ridge, naby Trinity Skole en Wilgeheuwel Hospitaal. Gerieflik geleë naby die N14 Krugersdorp Pretoria Snelweg en die N1 Westelike Verbypad, is dit 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers.
Hierdie gastehuis bied gaste 'n keuse van 4 goed ingerigte kamers, elk met 'n privaat badkamer, waarvan 3 en suite is. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, linne en badhanddoeke. Daarbenewens bied alle kamers geriewe soos 'n TV, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, 'n waaier en 'n privaat balkon of patio.
Gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike verhitte swembad, boma vir 'n ooplugbraai, sitkamer en buite-eetarea. Toegang tot gratis WiFi en veilige parkering op die perseel is beskikbaar. Hierdie eiendom het sonkrag en word nie deur kragonderbrekings beïnvloed nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Joey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 Knoppiesdoring Street, Randpark Ridge, 2196, Gauteng
- Gaste dink Whara Whara Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Knoppiesdoring Street, Randpark Ridge, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang