Wheatland's Farm House and Chalets
Beskrywing
Daar is ook 4 kothuise op die plaas. Elke eenheid het 'n enkelwoonstel-opset met 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die beste slaap-opset sou 2 volwassenes op die koningingrootte-bed en 2 kinders op die stapelbeddens wees. Elke eenheid beskik ook oor 'n eetarea met 'n etenstafel en 4 stoele, 'n sitarea met 2 leerbanke en 'n koffietafel. Die kombuis is toegerus met 'n induksiestoofplaat, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is braaigeriewe op die stoep. Onthou asb. om jou eie rooster saam te bring. Daar is nie 'n TV nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat daar heeltemal drinkbare plaaswater is, maar gebottelde water word aanbeveel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kothuis het 'n enkelwoonstel-opset met 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die beste slaap-opset sou 2 volwassenes op die koningingrootte-bed en 2 kinders op die stapelbeddens wees. Elke eenheid beskik ook oor 'n eetarea met 'n etenstafel en 4 stoele, 'n sitarea met 2 leerbanke en 'n koffietafel. Die kombuis is toegerus met 'n induksiestoofplaat, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is braaigeriewe op die stoep. Onthou asb. om jou eie rooster saam te bring. Daar is nie 'n TV nie.

Die plaashuis bied verblyf vir 6 - 8 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte woonstel. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 driekwartbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sonkamer. Daar is 'n aparte woonstel met slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die kombuis is goed toegerus met 'n dubbeloond, vierplaatstoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware vir 8 gaste. Wasgoedgeriewe soos 'n Whirlpool-wasmasjien en 'n industriële tuimeldroër, 'n strykyster en 'n strykplank is beskikbaar. Daar is 'n buitebraai, 'n dubbelmotorhuis en genoeg parkeerplek buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat daar heeltemal drinkbare plaaswater is, maar gebottelde water word aanbeveel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lamont Boerdery Farm 393, Johnsons Post, Mossel Bay, 6504, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang