Successfully reported

When Away in Menlyn Maine

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Francois M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Fantasties. Tops en uitstekend toegeruste eenheid sal definitief weer die eenheid boek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
When Away in Menlyn Maine
Beste Francois, Baie dankie vir u fantastiese terugvoer! Ons is verheug om te hoor dat u dit so baie geniet het en dat u die eenheid as uitstekend en goed toegerus beskou. Dit was 'n voorreg om u te hê, en ons sien definitief uit daarna om u weer te verwelkom! Vriendelike groete, Mark (When Away)

Johan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gerieflik, netjies, veilig. Baie netjies en baie gerieflik, alles wat ons benodig het, gevoel of ons by ons eie huis is, veral met die koffie masjien. Ek het self een en dit was net 'n ekstra bonus om soveel meer tuis te voel. Tesame met die daaglikse skoonmaakdiens het dit gehelp om op ander dinge te fokus. Baie dankie, sal beslis weer kom oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
When Away in Menlyn Maine
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Dit is vir ons ’n groot voorreg om te hoor dat julle so tuis gevoel het – dis presies die ervaring wat ons graag wil bied. Ons is bly die koffiemasjien het daardie ekstra tikkie gemak gebring, en dat die daaglikse skoonmaakdiens dit vir julle makliker gemaak het om te ontspan. Julle is enige tyd weer welkom, en ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom!

Marina E
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Perfek. Alles was perfek, netjies en skoon. Aandag aan detail word waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
When Away in Menlyn Maine
Baie dankie vir u pragtige terugvoer! Ons is verheug om te hoor dat alles perfek, netjies en skoon was, en dat u die aandag aan detail waardeer het. Dit is vir ons belangrik om elke gas 'n uitsonderlike ervaring te bied, en u woorde beteken baie vir ons. Ons hoop om u binnekort weer te verwelkom! Vriendelike groete, Mark

Karin V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Baie netjies, baie goeie ligging. Meer as tevrede. Sal in toekoms weer hier bespreek. Fantasties! Skoon, netjies. Baie lekker gebly. Beste verblyf in Pretoria.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
When Away in Menlyn Maine
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is verheug om te hoor dat jy 'n aangename verblyf gehad het en die skoon en goed-gelegde ruimte geniet het. Dit was 'n voorreg om jou te kon huisves, en ons sien daarna uit om jou in die toekoms weer te verwelkom. Beste groete!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R3 700
R 3 700 R 3 330
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 700
R 3 700 R 3 330
per nag (plek vir 5)
Vanaf R3 700
R 3 700 R 3 330
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 202 Amarand Avenue, Unit 1014 The Trilogy Collection, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e528edc292eb6ed84fd55d00a156005da7c237bb969b2352f947205765ced94a71b8742c5899559a0f46103c48f6856e080?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 700 nouVanaf R3 330 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 202 Amarand Avenue Unit 1014 The Trilogy Collection 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.785954436165 28.28285962216
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang