Whispering Waves
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Malva Street, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 700R1 360 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Whispering Waves is 'n bekoorlike vakansiehuis in die stad Gqeberha (Port Elizabeth). Gqeberha (Port Elizabeth) is langs Algoabaai se manjifieke kuslyn geleë en spog met die perfekte kombinasie van warm water en beskermde strande, aangevul deur 'n subtropiese klimaat.
Dié drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste en spog met gedeeltelike uitsigte oor die see. Al 3 slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed. Daar is 'n oopplan, en suite-stort in een van die slaapkamers, terwyl die ander 2 slaapkamers die gebruik van 'n tweede badkamer met 'n stort deel.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Die leefarea beskik oor 'n sitkamerstel sowel as 'n etenstafel, en dit maak oop op 'n houtdek. Die huis bied ook 'n TV in een van die slaapkamers, braaigeriewe en parkeerplek op die perseel.
Besoekers aan Gqeberha (Port Elizabeth) kan blouvlagstrande, historiese geboue, natuurlike besienswaardighede en 'n oorvloed watersportgeleenthede verwag.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 4 Malva Street, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Whispering Waves het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Malva Street, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang