Successfully reported
+53

Whispering Waves

Selfsorg
Naweekaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 1 Aug 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Ithaki Street, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Whispering Waves is 'n pragtige dubbelverdieping-vakansiehuis in 'n stil Cul de Sac in Langebaan en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne stapafstand van die strand af. Die huis spog met asemrowende see-uitsigte vanaf die balkonne wat oor die bekende Langebaan-strandmeer uitkyk.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet wat 6 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is op die boonste vloer geleë en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Dié kamer het 'n balkon en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die ruim leefarea beskik oor 'n TV met Netflix en DStv, gemaklike sitplek en tweevoudeure wat na die patio met buitesitplek, 'n braai-area en 'n swembad oopmaak.

Gaste kan gratis WiFi en veilige parkeerplek geniet. Die eiendom is stapafstand vanaf die gewilde Club Mykonos, restaurante en verskeie besienswaardighede.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 129

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 6 Ithaki Street, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
R 4 500 R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R4 500
R 4 500 R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 500
R 4 500 R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Ithaki Street, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef6fd17f3ea694d8351b9127d6fe5e70e7e998bfc59aa768062d02e0eb7c68a65b99d4291e44cb3b0da3e4d17b53f440c4d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 500 nouVanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 6 Ithaki Street Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.05898362346 18.044536291679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang