Whispering Waves
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 74 Marine Drive, Bazley Beach, 4180 , KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Whispering Waves bied selfsorgverblyf in ’n inheemse tuin in Bazley Beach en bied pragtige see-uitsigte. Die eiendom bied maklike toegang tot die strand.
Die Seaview Kothuis het slaapplek vir 4 en daar is 'n koningingrootte-bed in die kamer en 2 enkelbeddens in die oopplan-leefarea. Die leefarea het 'n skuifdeur wat dit van die slaapkamer skei. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kothuis het selfsorg-kombuisgeriewe en 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi.
Daar is 'n buite-sitarea wat rondom 'n vuurmaakplek gebou is. Die kothuis het eksklusiewe gebruik van die swembad op die perseel. Die verblyf is troeteldiervriendelik en is ten volle omhein en veilig. Veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Heather Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 74 Marine Drive, Bazley Beach, 4180 , KwaZulu-Natal
- Gaste dink Whispering Waves het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 74 Marine Drive, Bazley Beach, 4180 , KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang