Whistling Bird
-
Kapasiteit: 4 persone
3 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 210 Hay Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
- Vanaf R1 550 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Die Whistling Bird bied moderne selfsorgverblyf met 'n privaat ingang in die hartjie van Brooklyn, Pretoria, gerieflik geleë net 350 meter vanaf die hoofhek van die Universiteit van Pretoria.
Die dubbelverdiepingwoonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, wat slaapplek bied vir tot 3 volwassenes. (1 baba kan in 'n kampeerbedjie gehuisves word.) Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n bababedjie, en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daarbenewens is daar 'n enkelbed in die solderarea. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n eetarea in wat geskik is vir 4 gaste. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in die motorhuis, en WiFi is beskikbaar. Die eiendom is beveilig met 'n elektriese heining en 'n alarmstelsel vir ekstra gemoedsrus. Gaste kan die welige groen omgewing en die voëlroepe geniet, wat 'n rustige atmosfeer skep wat die naam Whistling Bird geïnspireer het.
Die eiendom is stapafstand van verskeie restaurante en koffiewinkels, 2 blokke van die Universiteit van Pretoria, 300 m van Pretoria Boys High School, en 2 km van Loftus-stadion en Brooklyn Mall.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Anchen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 210 Hay Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Whistling Bird het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
3 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 210 Hay Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang