Successfully reported
+32

Whistling Whale

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Joey Fourie Drive, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 900 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Whistling Whale is 120 m van die strand af in Paradise Beach, Jeffreysbaai, geleë en bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf vir tot 8 mense.

Die ruim, veelverdiepinghuis het 'n lieflike uitsig oor die see en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Twee van die slaapkamers is op die tweede verdieping geleë; een van die kamers het 'n koningingrootte-bed en die ander is ingerig met 2 enkelbeddens.

Die ander slaapkamer is op die derde verdieping geleë en is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en maaltye kan by die ontbytkroeg en 10-sitplek-etenstafel geniet word. 'n Skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Gaste kan ontspan in een van die 2 sitareas wat met TV's toegerus is. Om na DStv te kyk, is gaste welkom om hul dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saam te bring. Een van die sitkamers maak oop op 'n onderdak met 'n buite-sitarea en 'n ingeboude braai.

Whistling Whale het ook 'n privaat swembad vir gaste om te geniet.

Paradise Beach word begrens deur riviermondings en natuurlike reservate, en gaste kan 'n wye verskeidenheid voëlspesies, insluitend klein wildsbokke en otters, besigtig. Die area bied verskeie doendinge soos swem, seilplankry, branderplankry en vlieërplankry.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Rouxve Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 23 Joey Fourie Drive, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Whistling Whale het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 900
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 900
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Joey Fourie Drive, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc30dbddf6aeff099a669d10439ba4904bc76da795e479e02a866a29b7487998b09026f1748ef6cb4d80b095beedbcc4fbff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 23 Joey Fourie Drive Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.098445 24.892669

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang