Alvesta Guest house
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 43 Norite Road, Wilropark, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Alvesta is op 'n heuweltop diep in die middel van die Wilropark-gemeenskap geleë. Alvesta Gastehuis is in 'n stil woonbuurt nie ver van die Kloofendal-natuurreservaat af nie. Alvesta is goed geleë met maklike toegang tot winkelsentrums, besighede en restaurante.
Die gastehuis bied gemaklike verblyf in 'n verskeidenheid en suite-kamers, geskik vir beide die sakereisiger en vakansieganger. Elke kamer is kreatief vernoem en geïnspireer deur 'n paar van die unieke pragtige dorpe van Suid-Afrika, smaakvol versier om dit daardie persoonlike aanslag te gee. Elke kamer is toegerus met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n verskeidenheid HD-satelliet-TV-kanale. Warm gasvryheid en stewige ontbyte word met fynheid deur ons goed opgeleide personeel voorberei. Gaste is ook welkom om die verhitte swembad te gebruik, wat met 'n oortreksel toegerus is.
Nog 'n unieke kenmerk van Alvesta is dat dit ook as 'n kunsgalery dien. Nasionale paaie is naby geleë en bied maklike toegang tot besienswaardighede in die omgewing, soos die Ruimsig Atletiekstadion, Lanseria Lughawe, trou- en konferensielokale, Coca-Cola Dome, die Wieg van die Mensdom, Sokkerstad en Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuine. Wanneer jy in die omgewing is, maak seker dat jy die Roodekrans Swart Arend dophou.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Yolandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 43 Norite Road, Wilropark, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Gaste dink Alvesta Guest house het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 43 Norite Road, Wilropark, Roodepoort, 1724, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang