Successfully reported
+112

White Linen Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 378 Tau Street, Tierpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

White Linen Guesthouse bied verblyf in die rustige woonbuurt Tierpoort, aan die buitewyke van Pretoria. Die huis is 'n entjie se ry vanaf verskeie trou-venues.

Verblyf word gebied in 3 dubbelkamers, 'n aparte ateljee en 'n gesinseenheid. Die dubbelslaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad en stort. Die aparte ateljee het 'n dubbelbed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort. Die gesinseenheid met 2 slaapkamers het óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens, terwyl die gedeelde badkamer 'n bad het.

Die gastehuis het 'n verhitte swembad asook 'n Jacuzzi vir gaste om te geniet. 'n Braai-area, gratis WiFi, gastesitkamer en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Irene Village Mall, Rietvlei Natuurreservaat, Nasionale Dieretuin van Suid-Afrika, gholfbane, museums en winkelsentrums in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Yvette V
5.0
Gasvryheid uit die boonste rakke! Baie lekker gebly in 'n baie skoon en netjiese gastehuis.
Okt 2025
Rowland W
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasurable. Stayed here for 1 night attending a wedding. The studio was quiet and comfy. Missed out on the breakfast. We will have to ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Jaco B
Saam met lewensmaat
5.0
Warm welkom, skoon en netjies met heerlike ontbyt. Hang af van die kamers wat jy bespreek. Die hoofhuis is baie goed uitgerig. Die eksterne kamers is ...
Sien meer
Sep 2025
Miemie V
5.0
Vriendelik en netjies. Dit was 'n heerlike verblyf, Linda het uit haar pad gegaan om dit vir ons lekker te maak. Ontbyt was heerlik, ons sal beslis we...
Sien meer
Sep 2025
Elmarie F
5.0
'n Verfrissende, rustige en gesellige akkommodasie. Sal vir seker weer bespreek! 'n Lieflike ervaring.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 378 Tau Street, Tierpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
  • Gaste dink White Linen Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 378 Tau Street, Tierpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d703784a3d11706e769edbd24c377592d493424a1be91232d59645c44bc8eae769c095fff64a80afcf4177fa43790707a0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 378 Tau Street Tierpoort 0056 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.883359105628 28.387143910407
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang