White River Country Estate Apartment
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 Cypress Close, White River Country Estate, White River, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
White River Country Estate Apartment bied gerieflike verblyf in 'n klein selfsorgwoonstel op 'n woonerf in White River Country Estate waar die eienaars ook woon.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n aparte ingang. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet, en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea.
Die kombuisie is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, gasstoof, ketel, Nescafe-koffiemasjien, eetgerei, potte, panne, suiker, sout en speserye in. Die sitarea het 'n TV met die volle DStv-pakket. Daar is ook lugversorging en 'n plafonwaaier in die woonstel.
Gaste het toegang tot parkeerplek direk buite die woonstel. Daar is ook 'n gholfkarretjie wat gaste gratis kan gebruik.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lemmy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 5 Cypress Close, White River Country Estate, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink White River Country Estate Apartment het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 Cypress Close, White River Country Estate, White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang