Successfully reported
+10

White Sands Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Church Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

White Sands Guesthouse is in Lambertsbaai geleë en bied gerieflike verblyf in die hartjie van die dorp.

Die verblyf beskik oor 6 kamers, elk met 'n privaat badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met DStv, gratis WiFi en 'n yskas in. Van die 6 kamers is vier ingerig met dubbelbeddens en twee het 2 enkelbeddens.

Gaste kan 'n bietjie son geniet deur langs die klein swembad by die gastehuis te ontspan of in te duik. Ontbyt word op versoek bedien teen ekstra koste per persoon.

Beperkte parkeerplek is binne die perseel beskikbaar, maar daar is veilige parkeerplek voor die huis.

Die meeste winkels en restaurante is binne maklike bereik van die gastehuis, asook besienswaardighede soos Bird Island en die strand.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marilize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 33 Church Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink White Sands Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Church Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5lSuDYFMxEuoc5PKl3YtlOsRa1NROqp6fjk9mGrlTm2lADDxyv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 33 Church Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.093848389336 18.303786764085
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang