Successfully reported
+20

White Sands Lodge and Camping

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: White Sands / Popa Falls concession in Bwabwata National Park, Bwabwata National Park, Caprivi West, Divundu, Kavango Oos
  • Vanaf R640 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

White Sands Lodge and Camping, is direk by Popa-waterval op die oewer van die Okavangorivier geleë, omring deur manjifieke bome en struike. Die kampeerplekke is geskik vir groot/klein tente sowel as motors met daktente, kampeerders, karavane en oorlanders. Die nuutgeboude hoofpad is geskik vir alle soorte voertuie en busse.

Elke staanplek bied 'n grasdakkombuis en -kookruimte, braaigeriewe, 'n houtdek, kragpunte, elektrisiteit, 'n ablusieblok met storte en rivieruitsigte. Op versoek kan ons ook voorsiening maak vir ontbyt en middagete.

Ons bied toegang aan kykers en gaste vir verskeie treffende uitsigte direk by die Popa-waterval. Ons het ook 'n verstommende landskap met 400 soorte fassinerende voëls en wild en kyk uit oor die kragtigste Okavangorivier.

Ontspan met 'n drankie en versnaperinge op ons strand wat oor die watervalle en rivier uitkyk, of geniet 'n bootvaart met skouspelagtige uitsigte oor die mooiste omgewing van die rivier, bome en bosse. Sien seekoeie en krokodille wat in die rivier swem, voëls wat sing en mekaar roep in die agtergrond, jag vir hul vangs van die dag, of bou 'n nes op die oewer van die rivier.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • White Sands / Popa Falls concession in Bwabwata National Park, Bwabwata National Park, Caprivi West, Divundu, Kavango Oos
  • Gaste dink White Sands Lodge and Camping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 640
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 640
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: White Sands / Popa Falls concession in Bwabwata National Park, Bwabwata National Park, Caprivi West, Divundu, Kavango Oos
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e3b456ad93ffdc1092331c638660f25bddbe44cd9babd291056d3a206c855c69986fdf372236632e413ab761707a37a4202?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 White Sands / Popa Falls concession in Bwabwata National Park Bwabwata National Park, Caprivi West Kavango Oos 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -18.108935400315 21.585401259277
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang