Successfully reported

White Sparrow Villa

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rozanne S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Pitkos vir die siel. Heerlik gekuier en gereeld 'diere gaste' kom inloer en ons vermaak waar ons ontspan op die stoep. Stylvolle en gemaklike huis. Ons kuier by White Sparrow Villa was voorwaar 'n fees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lezette
White Sparrow Villa
Baie dankie vir die mooi boodskap! Dit beteken so baie vir ons. Ons hoop om gou weer van julle te hoor.

Michelle P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Kan nie wag om weer te kuier nie! Sal vir seker aanraai om hier te bly! Ons het heerlik gebly! Die diere was volop en die swembad was 'n groot bederf in die hitte. Ideaal vir tieners wat die diere wil beleef van naby. Die bed is super gemaklik, het soos 'n klip geslaap. Die buite stort is 'n groot bederf na 'n lang warm dag. Hele eenheid is so pragtig uitgelê en was in kontak met advies en raad vir enigiets!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lezette
White Sparrow Villa
Baie dankie dat jy jou ervaring met ons kon deel en die wonderlike gaste wat julle is. Ons hoop om binnekort weer van julle te hoor.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lezette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 530 Sparrow Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA009b04e51f2566fdee193b3c24370e0690bdcdde40309bcccc4b02bbfd6bcbb90362bd0f73574ab433e66cf2208bdd8d1e88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 530 Sparrow Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.37183 31.75964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang