Whitehouse Cottage
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Jacaranda Road, White River, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Whitehouse Cottage is 'n lieflike tuinkothuis met 'n aparte ingang wat op die eienaar se eiendom geleë is in die stil en lowerryke area van Witrivier, Mpumalanga, en is ideaal vir ontspannings- of sakereisigers.
Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en elke badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Dié eenheid beskik oor 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n oond en stoof, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4 en 'n gemaklike sitkamerstel. Vir gaste se vermaak is 'n TV met DStv-kanale beskikbaar. Vir diegene wat bietjie werk wil kry, is gratis WiFi ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembadarea, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Kinderbed vir 2
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Lisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 7 Jacaranda Road, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Whitehouse Cottage het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Jacaranda Road, White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang