Successfully reported
+30

Whitehouse Inn

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 115 Scott Steer, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Whitehouse Inn is in die klein dorpie, Oranjeville, aan die oewer van die Wilgerivier in die Vrystaat.

Verblyf by Whitehouse Inn word in 5 stylvol versierde kamers aangebied. Elke kamer het enkelbeddens, 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in. Die en suite-badkamers het storte.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike of privaat stoepe met braaigeriewe. Van die stoep af kan gaste die uitsig oor die Vaaldam geniet. Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, kroeg, gemeenskaplike stoep met braaigeriewe, en veilige parkeerplek in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Alida V
Gesin met tieners
5.0
1 aand oor geslaap vir 'n skool hengel kompetisie. Lekker gebly met baie vriendelike gasheer en vrou.
Mrt 2025
Hardus K
5.0
Gesellig, vriendelik, stil buurt. Altyd lekker om by Whitehouse te bly, baie vriendelike eienaar.
Jan 2025
Shaun A
Besigheidsreis
5.0
My team had a wonderful comfortable stay at the White House Inn. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Riëtte N
Gesin met tieners
5.0
Gemaklike verblyf. Sal enige tyd weer teruggaan! Vanaf die verwelkoming tot vertrek was alles gemaklik, skoon en netjies!
Okt 2024
Sternberg D
Saam met lewensmaat
4.8
Skoon, netjies en sal weer daar wil slaap. Die gasheer was baie gaaf en behulpsaam. Ek moes die oggend vroeg uit en hy het seker gemaak dat ek 'n sleu...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bryen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 115 Scott Steer, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Gaste dink Whitehouse Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 115 Scott Steer, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0189f621af165b06f6a44eb0e35fae3d47844f5ead2708dfb5b1399567512d0367f1067b4e726ace4843cc19726fe64406a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 115 Scott Steer Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.982559164347 28.197429804769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang