Successfully reported
+47

Whittals Chalets

  • Kapasiteit: 45 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Dan Pienaar Road, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
  • Vanaf R940 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Whittals Chalets is in die dorpie Aliwal-Noord geleë, 400 m vanaf die N6-roete.

Elke chalet bestaan uit 'n leef- en eetarea, 'n kombuis, 'n badkamer, 2 slaapkamers (eerste slaapkamer met 'n dubbelbed en tweede kamer met 'n dubbel- en enkelbed) en is volledig toegerus vir selfsorg. Elke chalet het ook sy eie privaat patio en braaigeriewe. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuise is toegerus met yskaste, mikrogolwe, tweeplaatstowe, ketels en broodroosters, braaipanne, eetgerei en breekware, kooktoebehore en komplimentêre tee en koffie. Die leef- en eetareas sluit TV's met stroomtoestelle in, en die meeste chalets bied onderdakparkeerplek.

Etes word bedien indien vooraf gereël, en gaste het die opsie om maaltye in die eet- en lapa-fasiliteit of in die privaatheid van hul eie chalet te laat bedien. Die eiendom is veilig met omheining en afstandbeheerhekke, en gaste het toegang tot 'n wasgoeddiens en gratis WiFi. Daar is 'n konferensiesentrum met 'n aangrensende braai-area en 'n lapa, ideaal vir klein funksies, besigheidsvergaderings en opleiding. Whittals Chalets sal jou graag bystaan met die beplanning van jou konferensie, en spyseniering.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Hendrika B
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike, veilige en rustige slaapplek. Wittals Chalets se gasvrou het ons duidelike aanwysings gestuur en was deurentyd super vriendelik en profes...
Sien meer
Jul 2025
Annemie H
5.0
Ek het heerlik gebly, baie vriendelike ontvangs en skoon. Baie lekker en vriendelike diens, skoon.
Mrt 2025
Elaine H
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief weer daar gaan bly. Baie lekker gebly. Goeie nagrus. Baie rustige plek.
Des 2024
Janine L
Gesin met tieners
5.0
Excellent value for money. Very basic but served us well. Clean and tidy. Good location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Jan S
5.0
Veilig en vriendelik. My ma het dit terdee geniet. Baie moeite met opvolg oor hoe ver sy getrek het.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Ané Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 6 Dan Pienaar Road, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
  • Gaste dink Whittals Chalets het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 940
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 940
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Dan Pienaar Road, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAoIkb7mJOLHJZ3LkoKQobMoUpEAxuaqjGEYDsxdPz4OwUU1CsS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 2 mense 104 5 1 4 6 Dan Pienaar Road Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.716945329223 26.71223117791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang