Successfully reported

Wi Villa Lê

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jacques O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie rustig, veilig en skoon. Met aankoms was Roelof dadelik daar om ons te ontvang. Hy het ons die kamer gewys en waar alles gebeur, en waar die skoon swembad is. Dit is 'n fantastiese plek en waarde vir geld. Die beddens was ordentlik en nie uitgelee nie. Was skoon en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Uitstekend. Ja, alles was soos geadverteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Rustig, netjies, skoon. Heerlike verblyf, alles wat jy nodig het. En super hulpvaardige personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley J
1 nag
5.0
Aug 2025

Aangenaam. Aangenaam en baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlike naweek-uitstappie. Vreeslik lekker gebly. Baie stil en rustig en ongelooflik vriendelike bestuurderes. Al die klagte wat ek het, is die dubbelbed se matras is kliphard en ongemaklik om op te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly. Baie vriendelike diens en mooi plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig. Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gerieflik en gemaklik wat betref die kamer en die hele gastehuis. Ons het baie lekker gebly. Gerieflik, gemaklik, baie skoon, mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lise V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Bietjie teleurstellend, maar as daar niks anders is nie, sal ek weer daar bly. Ek het lekker gebly afgesien van 'n paar goed wat gepla het. Ons het twee dubbelkamers bespreek, maar twee kamers met enkelbeddens gekry. Na 'n lang reis wou ons net graag rus en ontspan. Die DStv het nie gewerk nie. Alhoewel Ruchell baie behulpsaam was, kon sy dit nie reg kry nie. Die kamer waarin my seun was, het ook nie lugversorger gehad nie. Slegs so klein waaiertjie wat van geen hulp was teen die hitte nie. Die advertensie sê alle kamers het lugversorgers. Dan was daar ook geen komplimentêre seep, ens. nie. Ek wens ook gastehuise wil ordentlike koffie voorsien. Verder was die kamer skoon en netjies, alhoewel die beddens rondskuif as jy omdraai in die nag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter H
1 nag
3.6
Jan 2025

Goed vir vinnige oorslaap. Goed vir vinnige oorslaap oppad Weskaap toe.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roelof Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Gustav Crescent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85551ea499dd9c9d158cb6325a82cd87ddee006f117b3342498da34c271712d5c2811cf739acbec2277d1fb361bc5673ef31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 130 5 1 5 16 Gustav Crescent Fichardtpark 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.146258136674 26.173043847084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang