Wi Villa Lê
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Gustav Crescent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Vanaf R880 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wi Villa Lê is in Fichardtpark, 'n stil woonbuurt in Bloemfontein, naby die N1 geleë, en bied 'n wegbreek met 'n sonderlinge atmosfeer wat geskep word deur 'n 60's tema gastehuis.
Alle eenhede is gedeeltelik selfsorg en is toegerus met DStv, lugversorging, yskas, lessenaar, badkamer, mikrogolfoond, ketel, basiese kombuisgeriewe en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis bied ook 'n gemeenskaplike eetarea en onderdakbraai-area. Al die kamers het hul eie en suite-badkamer met slegs 'n stort, behalwe die Great Musicians-kamer het sy eie aparte privaat badkamer met slegs 'n bad.
Daar is veilige onderdakparkeerplek en 'n swembad op die perseel. Wi Villa Lê is ook beskikbaar vir funksies, konferensiefasiliteite wat voorsiening maak vir 18 afgevaardigdes. Aandete is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste. Daar is 2 aparte Lapas met braaigeriewe.
Die gastehuis is ook sentraal geleë in verhouding tot die universiteit, tegnici, Bloemskou, die Vryfees, Loch Logan Waterfront, Mimosa Mall en ander besienswaardighede in die Rosestad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Roelof Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 130
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 16 Gustav Crescent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Gaste dink Wi Villa Lê het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Gustav Crescent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang