Wi Villa Lê
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Gustav Crescent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Vanaf R880 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wi Villa Lê is in Fichardpark, 'n stil buurt in Bloemfontein naby die N1. Dit is naby die N1 en bied 'n wegbreek met 'n ouwêreldse atmosfeer wat deur die 60-jarige tema geskep word.
Al die eenhede is semi-selfsorg en het DStv, lugversorging, yskas, lessenaar, badkamer, mikrogolfoond, ketel, basiese kombuisgeriewe, en koffie- en teegeriewe.
Die gastehuis het 'n gemeenskaplike eetarea en onderdakbraai-area. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, maar die Great Musicians-kamer het 'n privaat badkamer met 'n bad.
Daar is ook veilige onderdakparkeerplek en 'n swembad op die perseel. Wi Villa Lê is ook beskikbaar vir funksies en konferensies wat tot 18 insittendes akkommodeer. Ontbyt en aandete is beskikbaar teen ekstra koste en daar is 2 lapas met braaiplek.
Die gastehuis is naby die universiteit, technikons, Bloemskou, die Vryfees, Loch Logan Waterfront, Mimosa Mall en ander besienswaardighede in die Rosestad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Roelof Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 130
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 16 Gustav Crescent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Gaste dink Wi Villa Lê het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Gustav Crescent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang